Avokado-patee

akkreditasie
FOTO: Donna Lewis
FOTO: Donna Lewis
’n Heerlike voorgereg of peuselkos.

genoeg vir 8

  • 1x400 g-blik kekerertjies
  • 2 knoffelhuisies
  • 3 sagte avokado’s, geskil en ontpit
  • 1 rooi brandrissie
  • sap en gerasperde skil van 3 suurlemoene
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 100 g (110 ml) botter, gesmelt

Plaas ertjies, knoffel, avokado’s, brandrissie, en sap en skil van suurlemoene in voedselverwerker. Verpulp by hoë spoed tot glad en romerig – hoe langer jy dit verpulp, hoe gladder sal die mengsel wees. Geur goed met sout en peper. Skep mengsel in bak van jou keuse en smeer gelyk. Gooi gesmelte botter bo-oor en plaas in yskas om te stol. Sit voor met broodstokkies.

JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees