genoeg vir 8

1 x 80 g-boksie rooi jelliepoeier

25 ml koeksoda

100 ml versiersuiker

15 ml sitroensuur

suigstokkies vir voorsit

Meng al die bestanddele saam. Skep in bakkies en sit voor met suigstokkies.