Skink vir elke ou 'n swart moerkoffie en gooi 'n skeut brandewyn by.