Die nuwe 'unicorn'-latte

KOS
FOTO Marzanne Schoeman

Bestanddele

  • Koffie of warmsjokolade van jou keuse
  • Geklopte room
  • Mini malvalekkers
  • Kleurstrooisel
  • 'n 'Unicorn'-koekie

Metode

Maak jou koffie of warmsjokolade en gooi dit in 'n koppie van jou keuse (ons hou van pienk). Sit dan geklopte room op die koffie. Sprinkel mini malvalekkers en kleurstrooisel oor die room en rond af met 'n 'unicorn'-koekie. Sit terug en geniet. 

Wenk

Jy kan natuurlik die 'unicorn'-koekie self bak as jy so oulik wil wees, maar ons het hierdie een by hier vir meer