Vir ’n romerige kaaskoek kan niemand nie nee sê nie. ’n Gebakte kaaskoek is jou beste vriendin en ’n yskaskaaskoek is ’n lewenslange staatmaker. Hier's iets van alles:

Ricotto-marmerkaaskoek

Grenadella-kaaskoek

Gebakte kaaskoek met karamelsous

Rooi-fluweel-kaaskoek-brownies

Basiese vanielje-kaaskoek sonder suiker

Grondboontjiebotter-kaaskoek

8-minuut-joghurt-kaaskoek (maak dit in die mikrogolf)

Sjokolade-en-karamelkaaskoek

Onderstebo-kaaskoek

Framboos-en-sjokoladekaaskoek