So laat jou huismense die naweek aansit by 'n kleurvolle tafel in Suid-Amerika. Hoe bonter jou dekor hoe beter - dink blomme, helder kleure, afrdukke van Frida teen die muur...

Ons het reeds julle driegangspyskaart bymekaar gesit vir 'n onvergeetlike ete. 

Mexiko

Voorgereg

Steurgarnaal-en-tortilla-sop

KOS
FOTO Micky Hoyle

Mielies met botter en kaas

KOS
FOTO Micky Hoyle

Hoofgereg

Sagte varkblad met tuisgemakte tortillas

KOS
FOTO Micky Hoyle

Nagereg

Sjokolade-en-karamelkoek

KOS
FOTO Micky Hoyle

Om te drink 

Waatlemoen-mojito

KOS
Waatlemoen-mojito

Weekliks

Ons deel elke week 'n driegangmaal uit 'n ander land.

(Klik op die naam van die land om die spyskaart te kry)

Italië

Die Ooste