Die Nasionale Worsrol-en-Worsraad van Amerika het aangedui dat Julie Worsrol-maand is. Vandag vier die hele wêreld saam die wonder van die worsrol!

3 feite oor die worsrol wat jy nie geweet het nie

  • Daar is 'n volgorde waarin jy jou smeermiddels moet opsit: eerstens nat (mosterd en tamatiesous), dan smoor of uie en laastens kaas. Dit word ook aanbeveel dat jy die smeermiddels op die worsie sit, nié op die broodrolletjie nie.
  • Saam met jou worsrol drink jy witwyn (chenin blanc) of saam met 'n gegeurde worsie, soos chorizo, eerder 'n swaar rooiwyn.
  • Volgens statistieke eet Amerikaners 9 miljard worsrolle in 'n jaar!

SARIE se top-3 worsrolle

Boereworsrol met tamatiesmoor

sk1108.rugby_1_310w_500w

Herman se glamdog

sr1210koshoof_6_310w_310w

Lekkerste worsrol met gebraaide uie

sarie771_310w_500w

Die funky worsrol

As jy 'n meer stylvolle worsrol wil geniet, lees die huidige SARIE KOS (Junie/Julie 2013) se artikel "Die worsrol" op bl.80 oor Bertus Basson en sy besigheid, Overture.

screen_shot_2013_07_22_at_1.18.39_pm_630w