(6 porsies)

  • 6 Granny Smith-appels
  • 6 eetlepels botter
  • 6 eetlepels suiker
  • 30 ml kaneel
  • mascarpone-kaas, om saam voor te sit

Verhit oond tot 180 °C. Ontkern appels. Sit in oondbak. Stip botter oor. Strooi suiker en kaneel oor. Plaas in oond vir 1 uur tot sag en gekaramelliseer. Sit warm voor met die kaas.