2 porsies

  • 4 repe repiespek (streaky bacon)
  • tinfoelie

Verhit oond tot 200 °C. Maak lang, dik vingers van so 15 cm lank met die tinfoelie. Draai spek om tinfoelie en plaas op dieselfde bakplaat as die eiers in bakkies. Rooster spek vir 15 minute.