(6 porsies)

  • 500ml rys
  • 1 liter water
  • 15ml borrie
  • 1 hand vol korente
  • 15ml suiker
  • en onthou die sout

Laat alles saam prut totdat die rys gaar is.