• 375 g droëperskes

• 500 ml water

Plaas die perskes en water in ’n kastrol. Bring tot kookpunt en kook stadig vir so 40 minute tot sag. Die perskes sal lekker opswel.