Vul ’n glasbeker met lemonade en ys.

Gooi nagenoeg 5 ml roosstroop by en meng goed.

Die stroop sal die drankie ’n heerlike roosgeur gee.