(24 letters)

  • 500 g gekoopte deeg

Verhit oond tot 220 °C.

Rol deeg tot sowat 1 cm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit. Druk letters uit deeg met koekiedrukkers. Plaas op bakplaat wat met kleefwerende kossproei gespuit is en laat rys op warm plek tot dubbel die volume.

Bak vir 15 – 20 minute of tot goudbruin en gaar.