Gebruik ’n mes of selfs jou vinger en trek al om die binnerand van die bakkie. Die soufflé sal dan mooi regop boontoe rys.