(6 porsies)

Plaas vanieljeroomys, mango-stukke en grenadella-pulp in voedselverwerker. Verwerk op hoë spoed tot gladde mengsel. Sit in yskas tot yskoud en vries in roomysmasjien.