• 2 ryp, ferm mango’s
  • 1 klein rooi brandrissie, fyngekap
  • sowat 10 ml vars koljanderblare, fyngekap
  • 10 ml vissous

Sny die mango’s in fyn blokkies. Voeg die res van die bestanddele by en sit by kamertemperatuur voor saam met beesfilet.