(1 drankie)

  • 37,5 ml tequila
  • 20 ml triple sec
  • 20 ml lemmetjiestroop
  • skeutjie suurlemoensap

Skud die bestanddele saam en gooi dit deur ’n siffie in ’n martini-glas. Versier met ’n lemmetjieskyfie en sout om die rand van die glas.