"Onthou, as Kersfees nie in jou hart is nie, gaan jy dit nie onder 'n boom kry nie." - Charlotte Carpenter, aktrise

"Hierdie is nie die tyd van die jaar vir mense om jou vermoë as gasvrou te beoordeel nie, maar om die mense vir wie jy lief is welkom en geborge te laat voel." - Nigella Lawson, kosskrywer

So lyk jou spyskaart (sien die Kers-uitgawe van SARIE vir die resepte)

Roosterkoek met konfyt en kaas

.............................................

Gebraaide-perskes-en-ham-slaai

Lamsboud met kruisement-jogurt

Kalkoen in die Weber

.............................................

Brownie-en-bessie-trifle

Klapper-en-sjokoladekoek

Sjokolade-buffet met koffie



Om die vuur

Brownie-en-bessie-trifle

Kry vir jou iets koels
Sit al by die voorhek 'n bad vol ys en koue drankies neer sodat die gaste hulself kan help. Die kissie Bashew's-koeldranke (sowat R50 vir 24) is spesiaal vir die kinders, www.bashews.co.za. Die groot Kersballe (R149,99 vir 3 balle) is van Game. Die ou bad is van Treasury.

Op pad Kersboom toe

Wondermooi
Hierdie prag-Kersversiering (sowat R215 elk) is van Tassels & Treasures

Roosterkoek met konfyt en kaas
Gebraaide-perskes-en-ham-slaai
Sjokolade-buffet
Moenie te veel sukkel met ietsie te ete by die koffie nie. Vul 'n mooi glaspot met sjokolade wat harte laat smelt. Gee ook sommer vir elke gas 'n kardoes-sakkie om van die sjokolade huis toe te vat
Dek die tafel
Lamsboud met kruisement-jogurt