Ons hou van feesvier en tema-etes so kom saam op ons reis om die wêreld. Elke Vrydag sal die SARIE.com-span 'n heerlike driegang-spyskaart van 'n ander land deel. Haal jou dekor uit, trek jou voorskoot aan en geniet elke oomblik. Mens hoef nie ver te reis om pret te hê nie...

Italiaans

Voorgereg

Italiaanse minestrone-sop

KOS
Italiaanse minestrone-sop

Ciabatta

KOS
FOTO Willem Lourens

Hoofgereg

Macaroni-bolognaise-en-kaas

KOS
Macaroni-en-bolognaise-en-kaas

Nagereg

Affogato

KOS
FOTO Marzanne Schoeman

Amaretti 

KOS
FOTO Michael Le Grange