Benodig

6 eiers

kaas

peppers (rooi,geel en groen - 1/2 van elk fyngekap)

1 groot ui fyngekap

2 groot tamaties fyngekap

2 el tamatiesous

sout en peper na smaak

2 el vars basil blare

1 pakkie bacon opgekap

Braai die uie en peppers en bacon saam in braaipan, voeg bietjie sout en peper saam en 2 el tamatiesous saam met die vars opgekapte basil blare. braai tot sag en uie bruin. Voeg die 6 eiers in aparte bak en klits met vurk tot gemeng. Voeg die eiermengsel by die gebraaide uie,peppers en bacon. Roer deurmekaar so 2-3 keer. Rasper kaas bo-op. Vat jou pan en druk ini oond en bak op 200 grade vir 3 minute.

Sien ander resepte