• 500 g patats, in blokke gesny
  • 500 g pampoen, in blokke gesny
  • 45 ml botter
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Kook die patats en pampoen tot sag. Dreineer en druk fyn. Meng botter deur en geur met sout en swartpeper.