• 6 piesangs

• 250 ml Bulgaarse jogurt

Sny piesangs in skywe en meng versigtig met die jogurt.

Wenk

Maak dié bygereg net voor julle gaan eet. Die piesang moenie bruin word nie, en jy wil nie nog suurlemoensap byvoeg nie – die jogurt is klaar suur.