• 125 ml kruisementblare
  • 125 ml koljanderblare
  • 5 ml komynsaad
  • 45 ml vars tamaties, gekap
  • 250 ml jogurt

Spoel die kruisement- en koljanderblare af. Meng al die bestanddele in ’n voedselverwerker. Sit verkoel of by kamertemperatuur voor, of hou dit vir ’n paar dae in die yskas.