Gebruik die basisresep vir die resepte wat volg. Jy kan ook ’n gaar hoender by jou supermark koop en dít gebruik.

( 4 – 6 porsies)

• 1 hand vol vars gemengde kruie
• 100 g botter
• 2 knoffelhuisies, gekap
• sap en skil van 1 suurlemoen
• 1 groot hoender
• 700 g baba-aartappels
• 500 g baba-uie
• 250 g bruin sampioene
• 45 ml olyfolie
• 250 ml rooiwyn
• sout en varsgemaalde swartpeper

VOLG DIE STAP 1 TOT 4 HIER