Kies uit SARIE se lekkerste koekieresepte: Van koffiekoekies tot sjokolade-en-karamelblokkies. Die kinders (en jy) gaan gaande wees oor al die baksels. 

(Klik op die naam van die koekie om na die resep te gaan)

Koffiekoekies

Koekies
FOTO Michael le Grange


Rocky road-koekies

Koekies
SARIE Partytjie 2018


Sjokolade-klapper-en-karamelblokkies

Koekies
SARIE Karamel 2014


Hawermout-en-sjokoladekoekies

Koekies
FOTO Michael le Grange


Ouma Bettie se vlakoekies

Koekies
FOTO Michael le Grange