(2 porsies)

  • 2 I&J Catch of the Day-salmfilette
  • 15 ml botter,gesmelt
  • 30 ml I&J Sicilian Rub
  • 1 vel (400 g) blaardeeg
  • 1eier,geklits

Sous

  • 250 ml room
  • 30 ml I&J Lemon, Thyme & Black Pepper Glaze

Verhit jou oond tot 200 ° C. Smeer die salmfilette met die botter en rol dit in die rub . Sny die blaar deeg groot genoeg om die vis filette te bedek. Smeer die rande van die blaar deeg met die geklitsteeier en rol die vis filette toe in die deeg. Sny met ’ n meskruisies bo-op die deeg. Verf die buitekant met die geklitste eier en bak indie oond vir sowat 25-30 minute . Vir die sous, gooi die room in ’ n kastrol en bring tot kookpunt. Verlaag die temperatuur en laat die room vir 5 minute kook. Voeg die glaze by en laat kook tot lekker dik. Roer die sous aanmekaar. Sit voor saam met ’n groens laai wat gedroogde bosbessies bevat.