Klik op die koek se naam om na die resepte te gaan!

Herman se grootword-koek
Herman se grootword-koek FOTO Donna Lewis

Herman se grootword-sjokoladekoek

  • Flatervry!
  • Heel beste verjaardagkoek
  • Karringmelk en baie botter maak dit ekstra-klam
Witsjokolade-en-lemoenbloeiselkoek FOTO Donna Lewi
Witsjokolade-en-lemoenbloeiselkoek FOTO Donna Lewis

Witsjokolade-en-lemoenbloeiselkoek 

  • Net 8 bestanddele
  • Meng alles in een bak
  • Smaak goed in verskillende geure
Pavlova met ’n twist
Pavlova met ’n twist FOTO Donna Lewis

Pavlova met ’n twist

  • Begin met ’n gekoopte sponskoek uit die bakkery
  • Mengsel van krakerige kors en roomsagte mousse
Sjokolade-fudgekoek
Sjokolade-fudgekoek FOTO Donna Lewis

Sjokolade-fudgekoek

  • Lesersresep uit Pretoria
  • Lekker eenvoudig
  • Klam met ’n koffiesmaak
  • Nog lekkerder die volgende dag
Donkersjokoladekoek FOTO Donna Lewis
Donkersjokoladekoek FOTO Donna Lewis

Donkersjokoladekoek

  • Al die pad van Londen
  • Bruinsuiker pleks van witsuiker
  • Ekstra-klam met karringmelk
  • Vulsel van witsjokolade
Sjokoladepeerkoek
Sjokoladepeerkoek FOTO Donna Lewis

Sjokoladepeerkoek

  • Glutenvry
  • Haselneute pleks van meel
  • Vol vitamien E en goeie vette
Karamel-mousse-koek
Karamel-mousse-koek FOTO Donna Lewis

Karamel-mousse-koek

  • Moderne weergawe van ’n randkoek of flan
  • Begin met ’n koek uit ’n boks
  • Vulsel enigiets van karamel tot vrugte – jý kies!