500g Ontbeende hoender

1 Koppie rys

1 Pakkie hoenderroom soppoeier

150g Cheese&Onion / Chutney Simba chips

125ml Mayonaisse

Kook hoender tot sag en gaar (hou die water).

Maak hoender fyn.

Kook rys in die water van die hoender (hou enige oortollige water).

Meng soppoeier met oortollige water, en voeg water by tot 750ml water.

Maak chips baie fyn.

Meng alles saam en skep in 'n gesmeerde, oondvaste bak.

Bak oop vir 30 minute teen 180C.

Genoeg vir omtrent 5 mense.

Sien ander resepte