Plaas die gelatien in ’n bakkie.

Voeg koue water by en meng goed.

Die gelatien sal baie styf word.

Gooi kookwater in ’n ander bakkie.

Die bakkie met gelatien moet bo-op die kookwater-bakkie staangemaak word (kies die bakkies daarom reg).

Die gelatien sal smelt.

Roer nou en dan tot dit heeltemal gesmelt is.