Dis so winter soos winter kan wees - die huislike warmte van sop en brood.

HIER IS ONS 5 BESTES

1. Tamatie-&-broodsop met basiliekruid-&-parmesaan-kaas-korsies

"Veral lekker vir 'n naweek-middagete. Moenie die korsies van die ciabatta weggooi nie, dit maak heerlike kaasbroodjies."

2. Plat pizza-brood & minestrone-sop

" Mamma mia! Dís nou 'n ware Italiaanse lekkerny."

3. Beker-potbrood & beesstert-sop "Dié sop kan vir party mense nogal ryk wees, maar dis baie lekker. Eerlikwaar 'n maaltyd op sy eie. Begin al die vorige dag daarmee." 4. Hoender-en-geroosterde-soetrissie-sop en rolletjies

"Dis nou vir jou 'n uithaal-en-wys-sop, ideaal vir 'n swierige ete."

5. Boontjiesop en volkoringbrood

Nog lekker wintersop-resepte