Trekuitmekaar-brood

akkreditasie
FOTO Donna Lewis
FOTO Donna Lewis

Die Amerikaners het ’n soet weergawe van dié brood wat hulle monkey bread noem. Ek maak dit sout met lekker kaas, botter en knoffel. Sit dit voor by jou volgende braai, die gaste gaan dit verslind.

genoeg vir 8

Verhit knoffel, botter en uiesaad in middelslag-pot en hou eenkant. Sny kaas op in blokkies van 1 x 1 cm groot. Verdeel deeg in 40 klein stukkies. Druk ’n kaasblokkie in elke stukkie deeg en rol in ronde bal. Spuit patroonpan (Bundt) met volume van 2 liter goed met kleefwerende kossproei. Doopdeegballetjies in bottermengselen pak in pan – hou botter wat oorbly eenkant. Laat rys op warm plek tot dubbel die volume, sowat 20 minute.Terwyl brood rys, verhit oond tot 200 °C. Bak brood 25-30 minute of tot goudbruin en gaar. Keer uit en verf brood met oorblywende botter. Sit warm voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees