Smelt van die witsjokoladesirkels oor ’n kastrol (sien metode in truffel-resep). Doop vars kersies so halfpad
in die sjokolade en laat hard word op ’n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.