Jy benodig

  • spanspek
  • vars kruisement
  • waatlemoen
  • winterspanspek
  • pynappel

Sny al die vrugte soos jy dit verlang. Gebruik net genoeg vir jou gaste. Hou dit in die yskas tot net voor jy dit voorsit.