(1 porsie)

  • verskeidenheid van sampioene
  • 30 ml botter
  • vars roket
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Smelt die botter in ’n warm pan. Braai die grootste sampioene vir 1 minuut. Voeg dan die kleineres by en braai vir nog sowat 2 minute. Sit warm voor op ’n hand vol vars roket en geur met sout en swartpeper.