4 porsies

  • 4 geblikte klein peertjies
  • 4 geblikte pruime
  • 4 geblikte vye
  • 100 g Stiltonkaas

Hier is nie eintlik ’n metode nie, jy rangskik eenvoudig die vrugte en 2 snye kaas op ’n bordjie vir elke persoon. Sit voor met ’n Franse brood as jy wil.

Om te drink
Port: Monis, Allesverloren.