'n Lekker en maklikemanier om so 'n Turkse ete af te rond. Rangskik vars vye, vars dadels en granaatpitte op 'n bord. Sprinkel 'n bietjie heuning oor en sit voor saam met Griekse jogurt.