Jou Kersfees-spyskaart:

Tamatie-kerskrans 

Kersham met pynappel-en-mosterd-glaseersel 

Bros Kersfees-aartappels

Forel-en-steurgarnaal-patee met roosterbrood 

Gemmerbier-sangria 

Trifle met geroosterde witsjokolade

(Klik op die gereg se naam vir die volle resep)


Kersham met pynappel-en-mosterd-glaseersel 

Jy kan in my oë nooit ’n Kersspyskaart beplan sonder Kersham nie! 


Tamatie-kerskrans

Elke somertafel kort ’n vars somerslaai. Tamaties is perfek hiervoor. 


Bros Kersfees-aartappels

Is jy al moeg vir jou jaarlikse aartappelgereg? Maak hierdie bros aartappels wat heerlik is – warm of koud! 


Forel-en-steurgarnaal-patee met roosterbrood

Hierdie patee is heerlik as voorgereg op enige spyskaart. 


Gemmerbier-sangria

Die gemmerbier in dié Spaanse lekkerte gee dit so ’n nostalgiese smaak. Heerlik om mee af te skop. 


Trifle met geroosterde witsjokolade

Die nuwe gier is om witsjokolade te bak tot dit karamel word. Dit sorg vir ’n heerlike nuwe smaak.