Macaroni-en-kaas en pizza is baie mense se gunsteling-geregte. Dit is trooskos en bederfkos. Maar nou word die twee geregte gekombineer! Hoe klink die tradisionele macaroni-en-kaas-gereg op ’n heerlike pizza? Verbeel jou net: Macaroni met sy smullekker kaassous, gebak op ’n pizza van gesmelte mozzarella-kaas. Kaas op kaas en koolhidrate op koolhidrate.

A post shared by PIZZANISTA! (@pizzanista) on

Mac & Cheese Pizza•Whole Pie•Gluten Free•Vegan #sundays @pizzanista

A post shared by Ileana (@braidedvegan) on

Hierdie nuwe trend sal beslis jou familie se aandag trek – ’n samekoms van twee gunstelinge. Maak oudergewoonte macaroni-en-kaas en voeg dit op jou pizza. Bak dit in die oond en jy is gereed om te knubbel.

Hier's ’n video wat jou sal wys hoe:

Macaroni-en-kaas is miskien vreemd op pizza, maar op Instagram wag daar nóg vreemder kombinasies:

Nik-Naks op pizza:

Versiersuiker op pizza:

A post shared by Ruan Van Tonder (@ruantonder) on

Marshmallows op pizza:

Nacho-pizza:

Blomkool-en-eier-pizza:

Watter pizza sal jy wil probeer?