Die jongste reeks van MasterChef Australia het Maandag tot ’n einde gekom met Elena Duggan wat as die wenner gekroon is. Dit was ’n naelbyt episode.

Hier's ’n paar geheime:

Bron: The Weekly Review Waar is die wenners nou? 

Julie Goodwin (2009)

Heading off to the #acra awards, but still flying the flag for @ccmariners . Have a great game tonight!

A photo posted by Julie Goodwin (@_juliegoodwin) on

Sy is die eerste wenner van Masterchef Australia. Deesdae is Julie steeds agter die kookpotte en het verskeie kookboeke al geskryf. Sy het ook haar eie webtuiste, waar heerlike resepte leef. Klik hier. Adam Liaw (2010)

Dié wenner het sy eie reisprogram, Destination Flavour, op die Australiese netwerk SBS. Adam het reeds 5 kookboeke geskryf. Hy skryf ook gereeld vir die publikasies GoodFoodSunday Life magazine en The Guardian.

Kate Bracks (2011)

FOTO Masterchef Australia FOTO Masterchef Australia

Dis moeilik om enige nuwe inligting oor Kate te kry. Dié wenner het geen webtuiste en is onaktief op sosiale media. In ’n onderhoud met Central Western Daily, wat in 2014 geskiet hetwou sy haar eie gastehuis oopmaak.

Andy Allen (2012)

Die sjarmante Andy besit sy eie restaurant Three Blue Ducks in Roseberry, Australië

Emma Dean (2013) Sy is die aanbieder van die Australiese kookprogram My Market Kitchen.

Brent Owens (2014)

Verlede jaar het die wenner sy eie TV-program, Brent Owens Unwrapped...South Africa, in Suid-Afrika geskiet.

Billie McKay (2015)

1111