Ja, jy lees reg: Plant jou oorskietgroente. Só spaar jy, want jy kan later weer en méér daarvan eet. 

Gee só jou "oorskiet" weer nuwe lewe. Hier is wenke om 5 van ons gunsteling-groentes maklik self te kweek!

Screen Shot 2016-05-31 at 11.44.30 AM

Lees ook

Inspirasiekos met SARIE  plus wenke vir jou eie groentetuin

Almal eet nou "superkos" kale

Groente is die nuwe vleis