1. SEWENTIGS

Die klokbroek is terug! Dit vra 'n grafiese-patroon-top of nekstrikbloes en stewige hakke in aardse bruine, room en oranje vir informele styl.

Patroonbloes (R1 100), Marion & Lindie. Vergulde silwerskakels-en-leer halssnoer (R2480), Free Range Jewels. Bruin leerhandsak (R1 499), Country Road @ Woolworths. 70’s-styl klokjeans (R280), Foschini. Wynrooi gevlegde leerbelt (R429), Country Road @ Woolworths. Bruin Oxford-skoene van sweedsleer en krokodilvel (R699), Luella.

Bloes: grootte 32 – 38
Broek: 8 – 16

2. KANT

Gesofistikeerd en vroulik. Kantrompe, -rokke en -bloese in neutrale kleure, veral swart, word saam met klassieke hemde of bo-oor fyn breiwerk in soortgelyke skakerings gedra.
Kant Swart kant top (R???), ??? Roomkleurige kantvallebloes (R270), Foschini Swart kant bloes (R???), Edgars
Fyn ligpienk trui (R449, 95),
Mango. Potloodromp van
swart kant (R2 900),
KLûK CGDT. Swart kouse
(R45), Sheer Ladderless.
Diamanté-halssnoer met
swart stene (R89,95),
Edgars. Swart platform-
skoene (R499), Levi’s
@ Footwear Trading.
Trui: grootte S – L Romp: XS – XL

Swart langmou-bloes
van kant (R999),
Habits. grootte: 1 – 4
Roomkleurige kant-
vallebloes (R270),
Foschini.
grootte: 8 – 16

Swart kortmou-bloes
van kant (R169,95),
Edgars.

grootte: 6 - 16

 

3. ENGELSE PLATTELAND

Britse koninklikes op 'n jag-uitstappie! 'n Belt gee dié tweed-en-geruite-voorkoms sexy struktuur. Perfek van werk tot naweek.

Engelse Platteland Oorknoopjas (R1699,95), Mango

Bruin tweed-baadjie (R1 099,95),
Mango. Rooi polonektop (R599),
Guess. Rooi hemp van geruite
stof (R89,95), Ackermans. Bruin
broek van geruite stof met bruin
belt van nagemaakte blinkleer
(R350), TRUWORTHS. Bruin
Mary Jane-skoene van
nagemaakte blinkleer (R350),
TRUWORTHS.

Baadjie: grootte S – L

Top: XS – L

Hemp: 32 – 42

Broek: 30 – 42

Oorknoopjas met lapel-
en sakdetail (R1 699, 95),
Mango.

grootte: XS – XL

4. MANLIKE INSPIRASIE

Hulde aan Yves Saint Laurent: Dra 'n tuxedobaadjie saans as deel van 'n broekpak by 'n wyepypbroek, potloodromp of selfs bo-oor jou cocktail-rok. Wat van by donker jeans vir drankies ná werk? En o, onthou, die hakke!

 
Manlike inspirasie Noupassende swart baadjie (R1 099,95), Mango

Swart tuxedobaadjie van glanssatyn
(R1 795), Carducci. Grys potloodromp
van wolmengelstof (R999), Country
Road @ Woolworths. Wit hempstyl-
kleefpak (R699), Guess. Swart-en-wit
punthakskoene van leer en sweedseleer
(R599), Luella. Swart kroonkandelaar
-oorbelle (R129), Accessorize.
Wynrooi kouse (R45), Sheer Ladderless.

Baadjie: grootte 30 – 40

Romp: XS – XL

Kleefpak: XS – L

Noupassende swart
baadjie (R1 099,95),
Mango.

grootte: S - L

5. BLOMPATRONE

Vars en vroulik! Op rompe, tops en rokke in stewiger stowwe (hou chiffon vir lente). Mooi modern saam met slangvel-bykomstighede.
 
Swart skederok met kapmou (R949,95), Mango
Blompatrone in Thula Sindi
se 2009 herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

Swart skederok met
kapmou en rolhals
(R949,95), Mango. grootte: S – L
'n Rok met blompatrone
in Ex Libris se 2009
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

6. VROULIKE SJIEK

Die Chanel-voorkoms: 'n Potloodromp, pêrels, punthakke en bessie-kleure spel vroulike sjiek. Kies effekleure met strikke of knoop- en plooi-detail.
Stephan Martin se herfs-winterreeks
Swart handsak (R899), Nine West
Potloodromp in 
Stephan Martin se 2009
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.
Die vroulike voorkoms
was sterk tydens Lesego
Peega se 2009 herfs-
winterreeks by die Audi
Joburg Modeweek.
Nog 'n potloodromp uit Lesego
Peega se 2009 herfs-
winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

'n Ladylike-handsak is
die finale afronding vir die
vroulike voorkoms. Swart
handsak (R899), Nine West.

7. BESSIE-KLEURE

Van pienk tot dieppers – moet-hê-kleure om grys dae op te kikker.

 
Noupassende oorknoopbaadjie (R279,95), Ackermans

Bessie-kleurige bloes uit
Stephan Martin se 2009
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

Noupassende
oorknoopbaadjie
met sak- en lapeldetail
(R279,95), Ackermans.

grootte: 32 – 42

Bessie-kleure gee warmte
aan die winterontwerpe
van Stephan Martin se 2009
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

Bessie-kleurige rok uit
Stephan Martin se 2009
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

8. FOLKLORE

'n Boho-voorkoms met laag-op-laag gemengde patrone – veral paisley – en teksture soos nagemaakte pels, fraiings en metaal-knopies.

 
Gucci se herfs-winterreeks Chiffonrok met v-nek (R550), Sissy Boy

Folklore was die groot
inspirasie vir Gucci se
herfs-winterreeks in Milaan.

Chiffonrok met v-nek
– vleiend vir 'n groter bolyf
(R550), Sissy Boy.

grootte: S – XL

Nog uit Gucci se
herfs-winterreeks in
Milaan.

9. GERUITE STOF

Dié keer is tartan gesofistikeerd – 'n moet-hê in tradisionele of funky kleure. Dra dit saam-saam in dieselfde kleurskema of by eenkleur-items.

 
Heni se 2009 herfs-winterreeks Geruite stof slooprok (R???), Jo Borkett

Heni se 2009 herfs-winterreeks
by die Audi Joburg Modeweek
het 'n interessante kombinasie
van geruite stof en vroulike
vallebloese ten toon gestel.

Slooprok van geruite
stof (R690), Jo Borkett.

grootte: 30 - 38

Katoenhemp van
geruite stof (R69,99),
Mr Price.

grootte: S - XXL

Nog uit Heni se
2009 herfs-winterreeks.

10. METAAL

Superluuks saans – veral met pels daarby (nagemaak)! Dra dowwer metale soos piouter bedags in bykomstighede of by tweed.

 
Thula Sindi se herfs-winterreeks
Piouterkleurige valleromp (R550), Leigh Schubert

Die spel van metaal- en
pelsteksture was treffend
in Thula Sindi se
herfs-winterreeks by die
Audi Joburg Modeweek.

Piouterkleurige valleromp
(R550), Leigh Schubert.

grootte 32 – 38

Metaalkleure in
Leigh Schubert se
herfs-winterreeks by
die Audi Joburg
Modeweek.

Metaalkleure ook in
House of Machere se
herfs-winterreeks by
die Audi Joburg
Modeweek.

11. SNYERSBAADJIE

Smeulend en sexy. Versag dié vir-altyd-item met valle en strikke en moderniseer met bykomstighede in juweelkleure en eksotiese teksture.
 
Stefania Morland se 2009 herfs-winterreeks Grysbruin baadjie (R1899) Country Road @ Woolworths
Stefania Morland se
snyersdrag in 'n natuurlike palet in haar 2009 herfs-winterreeks by die Audi
Joburg Modeweek het groot opwinding veroorsaak.
Snyersbaadjies het ‘n
meer “preppy” voorkoms gekry in Tarien
Malherbe se 2009 herfs-winterreeks by die Audi Joburg Modeweek.
Snyersbaadjies was
ook groot in
Suzaan Heyns se 2009 herfs-winterreeks by die Audi Joburg Modeweek.
Grysbruin katoenbaadjie (R1 899), Country Road @ Woolworths. grootte: XS – XL

12. LUIPERDVEL

Wild en waaghalsig! Van jasse tot handsakke – belê in minstens een luiperdvel-motief-item dié winter. Hou dit sjiek saam met basiese swart.
 
Thula Sindi se 2009 herfs-winterreeks Jas van nagemaakte luiperdvel (R550), TRUWORTHS.
Die luiperdmotief in
Thula Sindi se 2009
herfs-winterreeks by
die Audi Joburg
Modeweek het groot
reaksie ontlok.
Prag-aandrag met
'n luiperdmotief
tydens Thula Sindi
se 2009 herfs-winterreeks
by die Audi
Joburg Modeweek.
Jas van nagemaakte
luiperdvel (R550),
TRUWORTHS.
grootte: 30 – 42