Hierdie drie-trends moet liefs in 2017 bly:

Plastiekjeans

Topshop het vroeër vanjaar ‘n plastiekjeans gehad waaroor almal gegons het, en dit was selfs uitverkoop het! Ons het egter gedink dis 'n mode nagmerrie. Nee dankie, sê die tannie.

A post shared by SEDEMEQUIS (@sedemequis) on

'n Ander cleavage

Dit is hoogmode onder bekendes, soos Bella Hadid, om die onderdeel van hul borste vir die wêreld te wys. Bly liefs in 2017.

A post shared by Kendall (@kendalljenner) on

Die model Bella Hadid was 'n groot aanhanger van dié trend.

A post shared by ?? (@bellahadid) on

Scrunchie

Hierdie trend het ongelukkig sy terugkeer gemaak, maar kom ons hoop nie vir lank nie!

Kim Kardashian