Dis weer daardie tyd van die jaar dat bekendes in hul glansryke uitrustings uitdos en op die rooi tapyt paradeer. Gisteraand was die jaarlikse MTV Europe Music Awards in Londen. En die aanbieder, Rita Ora, het omtrent seker gemaak die kollig val op haar. Sy het in 'n japon en kophanddoek op die verhoog verskyn! En nee, dis nie oor sy nie betyds gereed kon maak nie. Die uitrusting is met opset so gekies - en met tot diamant-juwele versier.

Rita laat ons baie aan Elizabeth Taylor dink. Op haar dag het die ontslape Hollywood-ikoon graag haar kosbare juwele saam met haar swembroek gedra. Sy het selfs die water daarmee trotseer.

Wat dink jy van Rita se uitrusting: nuwe mode of 'n moenie?

From the sofa, to the car, to the @mtvema red carpet ?

A post shared by Rita Ora (@ritaora) on

Hier is die SARIE-modespan se gunsteling-uitrustings van die aand.

En joune?

Demi Lovato

EMA’s ??

A post shared by Demi Lovato (@ddlovato) on

Hailey Baldwin

Slayyyy mom @haileybaldwin ?? #mtvemas #mtvema2017

A post shared by Hailey Baldwin (@hailey.bldwn) on

Lana Del Ray

#lanadelrey in #Gucci ????or?????#mtvema

A post shared by The Catwalk Italia - TCI (@thecatwalkitalia) on

Madison Beer

Skylar Grey

Rita Pereira

Hello MTV EUROPE MUSIC AWARDS ♥? @mtvportugal @mtvema #redcarpet #mtvema #mtvema2017

A post shared by Rita Pereira (@hyndia) on

Camila Cabello