Die Amerikaanse musiekfees Coachella het die naweek in Kalifornië afgeskop. Die fees, wat 'n week lank duur, lok talle bekendes. Gister was Beyoncé op die verhoog met 'n twee uur lange vertoning wat 'n Destiny's Child-reünie ingesluit het. 

Die fees is een van dié geleenthede op die kalender waartydens bekendes 'n bietjie hul partytjieskoene aantrek. 

Wat dink jy van dié Coachella-uitrustings?

Kendall Jenner

?? @revolve #REVOLVEfestival #REVOLVEambassador

A post shared by Kendall (@kendalljenner) on

Rihanna

A post shared by badgalriri (@badgalriri) on

Cindy Crawford en Kaia Gerber

Desert girls ??

A post shared by Cindy Crawford (@cindycrawford) on

Bella Hadid

A post shared by ?? (@bellahadid) on

Paris Hilton

Vanessa Hudgens

Kylie Jenner

A post shared by Kylie (@kyliejenner) on

Hailey Baldwin

??

A post shared by Hailey Baldwin (@haileybaldwin) on

Bella Thorne

Rita Ora