Sjiek uitrustings, flitsende kameras, helder ligte en glanspersoonlikhede. Gisteraand het die modeontwerper Tom Ford sy Lente 2019-reeks bekendgestel. 

Tom, wat sy lyf ook rolprentregisseur hou, het geen bekendstelling nodig nie. Op 57 is hy een van die gewildste ontwerpers en geniet hy die aanhang van bekendes soos Brad Pitt, Keira Knightley, Karlie Kloss, Gigi Hadid, Beyoncé, Jay-Z, Rita Ora en Rihanna. Ja, sy rokke, pakke, handsakke, sonbrille en grimering word gereeld op die rooi tapyt gesien. En sy modehuis is meer as R3 miljard werd. 

Gisteraand het bekendes na sy vertoning gestroom.

Hier's net van die name:

Cardi B

FOTO Instagram/ @tomford

Hailee Steinfeld

FOTO Instagram/ @tomford

Tom Hanks en Rita Wilson

FOTO Instagram/ @tomford

Adriana Lima

FOTO Instagram/ @tomford

Anna Wintour en Henry Golding

FOTO Instagram/ @tomford