Die Oscar-wenner Catherine Jones-Zeta is die afgelope week in Cannes, Frankryk, gewaar. Sy het 'n treffende swart rok gedra.

A post shared by Coco Perez (@cocoperezinsta) on

Catherine was nog altyd lief om swart te dra. En ons kan verstaan hoekom! Dis nie net vleiend nie, maar ook 'n klassieke keuse. In 2003, toe sy die Oscar vir beste vroulike byspeler gewen het, het sy 'n swart rok van Versace gedra.

Good luck to all the nominees!!!Everyone is a winner!!! #Oscars

A post shared by Catherine Zeta-Jones (@catherinezetajones) on

Catherine was in ’n stadium een van Hollywood se gesogste aktrises en haar akteurman, Michael Douglas, is legendaries. 

En die paartjie, wat al 17 jaar getroud is, het ’n pragtige dogter, Carys, en seun, Dylan. Catherine was hoogswanger met Carys toe sy in die Oscar gewen het vir haar rol in Chicago.Ma en dogter het vroeër vanjaar by die glansryke New York Fashion Week verskyn. En nes haar ma het Carys beeldskoon in swart gelyk! Sy het saam met haar ma, Nicole Kidman en Naomi Watts in die voorste ry gesit.

@michaelkors you continue to amaze me! @Carys.douglas and I loved every second. ??#NYFW #AllAccessKors ??: @liyuan_meng

A post shared by Catherine Zeta-Jones (@catherinezetajones) on

smiles for spring

A post shared by Carys Zeta (@carys.douglas) on