Nóg 'n rooi tapyt, nóg 'n aand van glans, toekennings en pragtige rokke! Gisteraand in Santa Monica, Kalifornië, het die Critics' Choice Awards hul wenners aangewys. Flieks soos The Shape of Water, Three Billboards Outside Ebbing, Missouri enWonder Woman het koning gekraai. En op die rooi tapyt? SARIE se moderedakteur, Amaria Carstens, het die volgende sewe aktrises as die wenners gekroon.

Stem jy saam met haar keuse? 

Diane Kruger

Saoirse Ronan

Mary Elizabeth Winstead

Kate Bosworth

A post shared by @guysandpeople on

Emilia Clarke

A post shared by @guysandpeople on

Angelina Jolie

Jessica Biel