Die rooi tapyt is uitgerol en dis tyd vir die jaarlikse Emmy's. Dié toekennings is die Oscars vir TV-kunstenaars en word oor 'n hele paar dae gehou. Gisteraand is die Creative Arts-toekennings uitgedeel.

Volgens Magdel Muller, SARIE se mode-stillis, was die meeste bekendes deftig en elegant geklee vir die aand: "Die uitrustings was tydloos."

Maar haar gunsteling-rok van die aand? Dis gedra deur Isabel May, die 17-jarige aktrise bekend vir haar rol in Netflix-reeks Alexa and Katie.

Isabel May het sjiek gelyk. FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images

“Wat die rok só treffend maak, is die borduurwerk met die geweldig baie detail,” sê Magdel.

Die rooi tapyt het gesorg vir talle styl-treffers. Hier's nog van ons gunsteling-uitrustings:

Sarah Drew

FOTO Getty Images/ Gallo Images

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Heidi Klum

FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images

Chrissy Teigen en John Legend

FOTO Getty Images/ Gallo Images

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Paris Berelc

FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images

Padma Lakshmi

FOTO Getty Images/ Gallo Images
FOTO Getty Images/ Gallo Images
 

Die Primetime Emmy-toekennings vind vanaand plaas. Hou SARIE.com dop vir nóg mode-oomblikke.