'n Mens sal nie sê Gwen Stefani is 48 jaar oud nie. Die sangeres, The Voice-beoordelaar en ma van drie is nie bang om kort rokke te dra nie, en met daai lyf mag sy maar.

Wat is haar geheim? 

'n Teer sakie vir baie vroue is selluliet, maar het jy geweet jy kan dit wegsteek sónder om langbroeke, toe rokke of rompe te dra? Die groot geheim is … visnetkouse.

Kyk net hoe mooi lyk Gwen in haar visnetkouse.

A post shared by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

A post shared by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

A post shared by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

Indien jy nie kans sien vir swart visnetkouse nie, is daar altyd die minder opvallende vleeskleurige variasie ... met dieselfde resultate! Ander bekendes soos Beyoncé ken ook die geheim.

A post shared by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

A post shared by Gwen Stefani (@gwenstefani) on

A post shared by Beyoncé (@beyonce) on

Koop hiér

Visnetkouse

R89,95 by Woolworths