Die afgelope naweek het ons nuwe Mej. Suid-Afrika, Tamaryn Green, die Durban July-perdewedren bygewoon en omtrent vir 'n paar 10/10-oomblikke gesorg. Nie net was die skoonheid van die Paarl se uitrustings in die kol nie, maar haar swart lokke en grimering was ook eksieperfeksie.

Watter uitrusting is jou gunsteling?

A post shared by Tamaryn (@tamaryngreen) on

A post shared by Tamaryn (@tamaryngreen) on

A post shared by Tamaryn (@tamaryngreen) on

Demi-Leigh Nel-Peters, ons pragtige Mej. Heelal, het self 'n oomblik gehad.

En dr. Rolene Strauss, ons voormalige Mej. Wêreld, het ook onlangs die koppe laat draai in haar stylvolle pakkie.